Follow us on Facebook Re a Lora on Instagram Location Contact Us

Tel: +27 (0) 64 040 4302

ADAMI POSITIEF OOR TOEKOMS VAN SA WILDBEDRYF - Wildboere.com

Terwyl ABSA uitlatings maak oor die wildbedryf wat besig is om te draai met die publikasie van Absa Agribesigheid se verslag van 2 April 2015, is die wildboere se ore veel meer gerig in die rigting van Norman Adami wat by die WRSA se konferensie en 10de herdenking sy mening oor die toekoms van die wildbedryf gelig het.

Mnr Adami noem dat Suid Afrika veronderstel is om bekend te wees vir, onder andere ons wildbedryf, net soos wat Frankryk byvoorbeeld bekend is vir sjampanje.

Hierdie video deur Die Groot Ontbyt.