Follow us on Facebook Re a Lora on Instagram Location Contact Us

Tel: +27 (0) 64 040 4302

News

7 Jan 2016 - 09:12

While South Africa's livestock farmers may be having a tough time, the game farming industry is on the rise. Adri Kitshoff-Botha, CEO at Wildlife Ranching SA gives us her take on the outlook for the sector.

7 Jan 2016 - 08:57

Die mark vir wild is dalk versadig wat sekere wildsoorte betref, maar skaars soorte bly die uitsondering.

As hy vanjaar ’n begroting van R10 miljoen vir wildaankope het, sê dr. Peter Oberem, voorsitter van Wildbedryf SA, sal hy dit gebruik om die beste moontlike teelmateriaal van...

30 Sep 2015 - 16:39

Bastergemsbokbul vir R9,5 m. verkoop

KIMBERLEY. – Die rekordpryse wat Dinsdag op Wintershoek Wild se eerste wildveiling behaal is, is volgens kenners bewys dat die wildbedryf, veral ook in die Noord-Kaap, gesond is en steeds groei.

Die Back to Basics-veiling het ’n omset van net...

25 Sep 2015 - 11:56

Skaars het die stof gaan lê oor ’n rekord R9,4 miljoen vir Hercules, die koedoebul, toe spat nóg ’n rekord skouspelagtig.

Mopanie, die swartwitpensbul van Piet Warren, bekende wildboer van Gravelotte in Limpopo, het Donderdag ’n allemintige R27 miljoen op ’n veiling behaal.

Dié...

19 Sep 2015 - 09:15

Té veel nuwe deelnemers beskou die wildbedryf as ‘n OTM – dit bly egter ‘n boerdery en verg harde werk en beplanning. ‘n Kenner gee sy siening van neigings in dié bedryf.

Die wildbedryf het die afgelope dekade met meer as 35% per jaar kumulatief gegroei tot meer as 12 000 kommersiële...

19 Sep 2015 - 09:06

Atterbury Property Group Co-Founder and passionate Game breeder, Louis van der Watt give us some insight and business lessons in the game breeding industry.

7 Sep 2015 - 08:39

Die vooruitsigte vir skaars wild en kleurvariantspesies op die mediumtermyn lyk rooskleurig.

In ’n studie deur drs. Flippie Cloete, Peet van der Merwe en prof. Melville Saayman van die Noordwes-Universiteit, het die navorsers bevind dat dié wildspesies nog vir die afsienbare toekoms ’n...

13 Jul 2015 - 17:58

Ná die Kirkwood-wildveiling het dit in jag- en landboukringe gegons dat die “wildborrel” gebars het.

G’n wildborrel is aan die bars nie; wildsoorte in die wildbedryf gaan – nes in enige ander mark – deur siklusse. Tans is daar verskeie faktore wat die markpryse van veral kleurvariante...

7 Jul 2015 - 10:52

Gaan diegene wat groot geld in kleurvariante belê het, steeds ’n astronomiese opbrengs op hul belegging kry?

Peter Flack se boodskap het glad nie goed afgegaan nie. (Artikel: Wildmanipulasie skiet SA reputasie aan flarde, LBW, 26 Junie 2015).

As seker Suid-Afrika se bekendste...

7 Jul 2015 - 10:44

Dit gebeur gereeld dat die hedendaagse hoofstroom media die publiek se siening probeer swaai in ‘n rigting wat nie altyd gesond vir die industrie, of die mense binne in die industrie is nie.

‘n Uistekende voorbeeld hiervan is ‘n onlangse artikel met die opskrif “Eksotiese wild kry...

Pages