Follow us on Facebook Re a Lora on Instagram Location Contact Us

Tel: +27 (0) 64 040 4302

Robinson Regstreeks: Minister Nkwinti

Die voorgestelde grondhervormingsplan van die regering: onwerkwerkbaar of oplossing?

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming se grondhervormingsplan verskil van plan wat vervat is in die nasionale ontwikkelingsplan (NOP).

Nkwiniti se plan het 3 uitgangspunte: Eerstens word 50% van kommersiële landbougrond onteien. Tweedens word boere nie markverwante vergoeding betaal nie. Derdens word die geld wat wel as vergoeding aangebied word in 'n ontwikkelingsfonds gestort.